Jaarboeke

Natuurwetenskappe en Tegnologie 417


 
Modulekode IPH 417
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

IPH 417 bevat a deeglike oorsig van die leer inhoud met spesifieke fokus op die praktiese toepassing soos voorgeskrewe deur die KABV en die NKV dokumente. Hierdie Natuurwetenskappe en Tegnologie kurrikulum mik om noukeurig inhoud te kies en die gebruik van verskeie maniere van onderrig en leer in Wetenskap en Tegnologie, om die bevordering van begrip in die konteks van kulture en inheemse kennis sisteme te ondersteun. Studente onderwysers moet gevestigde onderrig praktyk vaardighede (mikro-onderrig), kurrikulum differensiasie, inhoud en onderrig planne (KABV) en toepaslike informele, formele assesserings van inhoud sowel as rekordering, rapportering en moderering van assessering ontwikkel.

 

Modulekrediete 8.00
Voorvereistes Soos per NGSO toelatingsvereistes.
Kontaktyd 4 tutoriale per jaar, 24 lesing per jaar
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences